Skip to content

Wat ons doen

Praktykareas


Strafregverdediging, waar die eerste agt-en-veertig uur baie bepaal. Siviele, familie- en kommersiële werk, waar die tempo stadiger is en die belange net so persoonlik. Twee direkteure, een kantoor in Lynnwood Glen, albei amptelike tale.

Siviele Litigasie

Dispute in die Landdros- en Hoërhowe.

Kommersieel & Skuld

Kontrakte, invordering, insolvensie en besigheidsdispute.

Eiendom & Uitsettings

Huurkontrakte, uitsettings, oordragte en munisipale dispute.

Beserings & Eise

Padongelukke, persoonlike beserings en nalatigheidseise.

Immigrasie

Permitte, verblyf en statusaansoeke.

Bel ons nou · 082 324 3960Gearresteer? Dag of nag.